Patrick Warburton

Patrick Warburton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 November 1964 (1964-11-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Warburton (gebore 14 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Emperor's New Groove (2000), Men in Black II (2002), Bee Movie (2007), en Get Smart (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy